WELKOM BY CB SEKURITEIT RAPID RESPONSE

Kliënte Terugvoer

Ons wil u graag bedank vir u lojale ondersteuning aan ons doelwit om Potchefstroom ‘n veiliger plek te maak. Wees asseblief so gaaf om die vrae hieronder te beantwoord sodat ons die CB Security produkte en dienste kan verbeter. Dit behoort jou nie meer as 3 minute te neem nie.

Dankie!

Kliënte Terugvoer

Waar het u van ons gehoor?

Wat is u algehele indruk van CB Sekuriteit nadat u met ons gewerk het?

Het die tegnikus 'n netjiese installasie gedoen en die perseel netjies gelos?

Het die bemarker die produkte geken en dit ten volle aan u verduidelik?

Is u tevrede met die tyd wat die installasie geneem het?

Sal u ons voorstel aan vriende en familie?

10 + 11 =

Get in touch with us

Head Office, Potchefstroom

111 Hoffman Street, Potchefstroom

Services interested in:

5 + 4 =